Home

Cheetah Kidz, die opwindende program van Vrystaat Rugby bied aan kinders, ouderdom 6 -13, geleentheid om kennis te maak met hul rugbyhelde. Kinders word in oefensessies afgerig om hul kennis, veiligheids- en rugbyvaardighede (geen kontak) te verbeter. Die program word deur die Vrystaatse Rugby Unie en die Toyota Vrystaat Cheetahs, een van die wêreld se beste provinsiale rugbyspanne ondersteun. Cheetah Kidz is die ideale platform om die passievolle rugbyondersteuner en ontwikkelende kind te ondersteun.

 

 

Cheetah Kidz is the exciting program where Free State Rugby offers kids between the ages of 6 and 13 years  an opportunity to meet their rugby heroes. Children are coached in workouts sessions to their improve their knowledge, safety- and rugby skills (no contact). The program is underwritten by the Free State Rugby Union and the Toyota Free State Cheetahs.  Cheetah Kidz is the ideal platform  to support  a the passionate rugby supporter and developing child.